Andrea Martin

Andrea Martin
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Andrea Louise Martin
Geboorte 15 Januarie 1947 (1947-01-15)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1970–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Andrea Martin (gebore 15 Januarie 1947) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Innerspace (1987), Hedwig and the Angry Inch (2001), en My Big Fat Greek Wedding (2002), en in die televisiereeks SCTV Network (1981).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy